<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>Kom Jesus kom</aka>
<key>G</key>
<author>Retief Burger</author>
<tempo>84</tempo>
<title>Flam 143</title>
<lyrics>[V1]
.  G  Gsus    G   Gsus  G     Gsus   G     Gsus
 Here van die heiliges, U wat was en U wat is,
.Em
 Ek sal sing, ek sal sing
.    G    Gsus     G   Gsus      G     Gsus    G      Gsus
 U liefde sal vir ewig staan, U liefde sal ook my kom haal
.Em
 ek sal sing, ek sal sing

[B1]
.       C                              Am
   Die Gees en die Bruid roep uit, ons wag, ons smag
.                    C   (Am)     C  (D)
   ons verlang na U Heer, - na U Heer

[C1]
.   G        Em         C
   Kom, Jesus, kom vir u bruid
.               D
   vir hierdie mens wat voor u staan
.  G             Em              C
   Kom, Heil'ge Gees, en reinig ons
.            D
   vir die bruilof van die Lam
.         C         Em          C      D     G
   Jesus kom, Jesus kom, Jesus kom tog gou! Kom!

[V2]
.  G  Gsus     G  Gsus     G       Gsus      G    Gsus
 Here van die ewigheid, oorwinnaar van die laaste stryd
.   Em
 Ek sal sing, ek sal sing
.   G     Gsus     G   Gsus      G      Gsus     G      Gsus
 U liefde sal vir ewig bly, die dag sal kom, die nag verdwyn
.   Em
 Ek sal sing, Ek sal sing

[B2]
.       C                              Am
   Die Gees en die Bruid roep uit, ons wag, ons smag
.                    C   (Am)     C  (D)
   ons verlang na U Heer, - na U Heer ....(Breakdown begin)

[C2]
.   G          Em         C
   Kom, Jesus, kom vir u bruid
.               D
   vir hierdie mens wat voor u staan
.  G            Em              C
   Kom, Heil'ge Gees, en reinig ons
.            D
   vir die bruilof van die Lam

[C3]
.   G          Em         C
   Kom, Jesus, kom vir u bruid ...... (Vol Band)
.               D
   vir hierdie mens wat voor u staan
.  G            Em              C
   Kom, Heil'ge Gees, en reinig ons
.            D
   vir die bruilof van die Lam
.         C         Em          C      D
   Jesus kom, Jesus kom, Jesus kom tog gou!

[P1]
.   C       D    G
   Kom tog gou! Kom!</lyrics>
<time_sig>4/4 S012</time_sig>
</song>